Introducing Ourselves   Tariffs and book online
Our Accommodation   Contacts & Directions
Specials & Links   Food and Drink
Hints and Tips   Some History
Things to Do   Home

Introducing Ourselves

This page is also available in the following languages:

German     Dutch     English     Afrikaans     French     Spanish     Portuguese     Italian

Trees Too GardenTreest Too Pool areaHierdie intieme, privaat-bestuurde gastehuis in Komatipoort, net 8 km vanaf die Kruger Nationale Wildtuin en Krokedil Brug Hek en Mosambiek Grens is net 6km weg. Dit bied ‘n verskeidenheid aktiwiteite. Alle kamers het lugversorging en TV's. Ses van die kamers word gedek deur 'n koel grasdak en is geleë rondom die buite swembad. Piekniek ontbyt en aand etes word voorberei en bedien indien vooraf gereël word.

‘n Seleksie van uitstekende Suid-Afrikaanse wyne is ook beskikbaar by die “Honesty” kroeg. Die swembad is omring deur tropiese tuine wat pragtige koninklike palm bome insluit. Ontspan langs die swembad of geniet heerlike kos en wyn in die klein restaurant. Op versoek, kan die gastehuis eienaars wildsritte in die Kruger Wildtuin reel en self, olifant ritte, perd ritte, golf, visvang, dag uitstappies na Mosambiek en Swaziland en nog vele meer.

 

Trees Too Guest Lodge near the Kruger National Park. Komatipoort, South Africa.